Modulekode | MBK 152 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module bied ‘n inleidende oriëntering oor die belangrikheid en plek van wetenskaplike rekreasiebestuur en sportbestuur. Bestuursfunksies, -rolle, -metodes en -tegnieke van die rekreasie- en sportbestuurder word bestudeer. Die bestuursfunksies van beplanning en organisering word in detail op die rekreasie- en sportindustrie toegepas. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App